Facebook is nie ’n mediese joernaal nie

BULLETIN

Facebook is nie ’n mediese joernaal nie

NUUSBULLETIN: 22 OKTOBER 2020

IN Mei het ons al 'n redelike begrip gehad van wat Covid-19 is, wat dit veroorsaak, hoe 'n mens jouself na die beste van jou vermoë daarteen kan beskerm en wat om te doen wanneer jy siek word.

Wag, laat ek dit herfraseer: Die meeste redelike mense het dit geweet. Hulle het geweet dit is nie 5G se skuld nie en dat dit ook nie Bill Gates is wat 'n chip in jou boarm wil inplant nie. Hulle het geluister na dr. Salim Abdool Karim (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2020-04-16-sa-is-op-die-voorvoet-maar-die-ergste-kom-nog/) en dr. Anthony Fauci en nie na Jerm en Donald Trump (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2020-10-15-onstuitbare-messias-trump-vol-nuwe-trieks/) nie. En hulle hoofnuusbron is nie Facebook en die familie se WhatsApp-groep nie. 

In Mei het Brian Lee en Erin Hitchens (https://www.bbc.com/news/world-us-canada-53892856) van Florida in die VSA siek geword. Brian is nog met ons, maar Erin (46), 'n asmalyer, is dood. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.