Saterdag se stories | Ses binne 60 minute

BULLETIN

Saterdag se stories | Ses binne 60 minute

NUUSBULLETIN: 24 OKTOBER 2020

Goeiemôre

Dit is naweek! Vanoggend ry ons na 'n huisie by Xora aan die Wilde Kus – die eerste keer in agt maande dat ons bietjie wegkom. Dit is net ek en Sidney en Ilke, maar ek kan nie wag nie. Dit is blykbaar een van die prima plekke in Suid-Afrika vir skulpe. Die weer lyk sleg, maar ek sien uit na nat wees en tee drink in die duine – en baie, baie kauri-skulpe. 

Gooi vir jou 'n koppie koffie. Hier is my aanbevelings vir die beste stories uit die nuutste uitgawe:..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.