Maak die DA weer ’n tuiste vir alle demokrate

BULLETIN

Maak die DA weer ’n tuiste vir alle demokrate

NUUSBULLETIN: 26 OKTOBER 2020

Goeiemôre

Die suksesvolle manier waarop die DA die Wes-Kaap en die meeste munisipaliteite in die provinsie bestuur, is waarskynlik die belangikste rede waarom soveel mense uit die middelklas, veral wit mense, die laaste paar jaar suid getrek het.

Ek bly al meer as twee dekades lank in die provinsie en het regtig min om oor te kla. Bygesê, ek is in die middelklas. Mense in die townships en plakkerskampe voel dalk anders. En tog het ek die indruk dat selfs mense in dié buurte beter af is as dié in van die ander metro’s. Die konstante stroom mense, meestal werkersklas en werkloses, wat week na week uit veral die Oos-Kaap na die Wes-Kaap stroom, beaam dit waarskynlik...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.