As ek moeg word vir die lewe in die stad …

BULLETIN

As ek moeg word vir die lewe in die stad …

NUUSBULLETIN: 28 OKTOBER 2020

Goeiemôre!

Die nuwe stadslewe in ons hipster-solderwoonstel is in die algemeen na ons sin. Dis veral lekker dat mens soggens kan kies wat jy vir ontbyt wil eet – dun Franse pannekoeke by Swan Café op die hoek, burrito tostada by Truth oorkant die pad, of wortelkoek by Haas ’n entjie verder af in Buitenkantstraat.

Maar met die herbou van die solderwoonstel wat luidrugtig raak, en onder druk van ’n reusagtige vertaalprojek wat einde se kant toe staan, pak ek my woordeboek in en verkas vir ’n rukkie na die Swartland, waar ek in ’n heerlike kothuis in Riebeek-Wes teregkom. Hier is vier groot galoppende honde wat telkens oorstelp is om my te sien, en twee goudvisse wat skemeraand moet kos kry. Verder is ek sorgeloos en alleen...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.