'n Paar gedagtes op 'n verlate strand in die reën

BULLETIN

'n Paar gedagtes op 'n verlate strand in die reën

NUUSBULLETIN: 27 OKTOBER 2020

Goeiemôre

Covid-uitputting is 'n ding. Ek voel dit. En almal met wie ek praat ook. Ek het talle lesersbriewe in my inboks wat dit ook aanroer – 'n hartseer waarop jy nie jou vinger kan lê nie, 'n gevoel van verhoogde stres, isolasie, uitputting, en vrees. Die konstante waaksaamheid wat jou onderkry, die teenstrydige boodskappe van politici, die al hoe sterker stemme van dié wat sê dis alles 'n klug en ons moet net aangaan met die lewe.

Selfs ek twyfel soms of ek mal is om die reëls te volg. Dan is daar die groeiende selfvertroue van die anti-maskers wat sosiale media oorstroom met verwysings na dié of daai dokter wat sê maskers werk nie of een of ander selfvoldane knaap wat weier om maskers te dra, want dit is sy “reg" om te doen wat hy wil. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.