Wees ’n Marcus, nie ’n Kim nie

BULLETIN

Wees ’n Marcus, nie ’n Kim nie

NUUSBULLETIN: 29 OKTOBER 2020

Goeie Donderdag uit 'n grou, nat Londen

Vanjaar moet mense net foto's van pampoene in hul vensters plak vir Halloween, sê een klomp op my buurt se WhatsApp-groep. Om op 'n afstand te bekyk. 

Twak, verklaar 'n ander groep. Bollocks, old chap. Skrap die lawwigheid heeltemal en bly by die huis...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.