Saterdag se stories | Ses binne 60 minute

BULLETIN

Saterdag se stories | Ses binne 60 minute

NUUSBULLETIN: 31 OKTOBER 2020

Goeiemôre, liewe vriende

Dit is 'n nat Saterdagoggend hier aan die Wildekus. Ek gaan vandag my dahliabolle plant – 'n koerier het gister 'n hele boks nuwes afgelewer. (Ek wonder of daar enige Vrye Weekblad-lesers is wat ook dahlia-obsessief is? Laat weet van julle, dan stig ons 'n geheime organisasie en ruil bolle uit.) Dit is die perfekte dag vir tuinmaak, maar ek moet skarrel voor dit warm raak, so hier is my aanbevelings vir van die beste stories uit die nuutste uitgawe. 

Hierdie ses sal jy in 'n uur (en twee koppies koffie) kan kafdraf:..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X