Nuwe besems vee skoon

BULLETIN

Nuwe besems vee skoon

NUUSBULLETIN: 1 NOVEMBER 2020

Goeiemôre!

Onthou julle die dae toe dit die gebruik was om jou bure te waarsku dat jy ’n partytjie beplan? Waar gepas het jy hulle natuurlik saamgenooi. Maar as daar hoegenaamd ’n kans was dat jou partytjiegeraas oor die grasperke en vibracrete-mure gaan rol en jou jou buurman se gramskap op die hals haal, het jy hom vooraf laat weet, minstens via ’n nota in die posbus, en verkieslik vergesel van ’n bottel wyn.

Ons was immers nie geheel en al stylloos in die voorstede in die 70's nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X