Basta met die Sterk Leier-sindroom

BULLETIN

Basta met die Sterk Leier-sindroom

NUUSBULLETIN: 2 NOVEMBER 2020

Goeiemôre,

Ek het nog nooit 'n pil vir neerslagtigheid gedrink nie, maar as Donald Trump dié week as Amerikaanse president herkies word, sal ek my dokter vir 'n paar Valiums moet vra. Ekstra-sterkes.

Buiten die feit dat ek 'n paar goeie vriende en familielede het wat in Amerika woon, het ek nie, soos hulle daar sê, enige skin in die game nie. 'n Triomf of nederlaag vir Trump gaan nie my lewe hier aan die suidpunt van Afrika materieel verander nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.