Ikonies, is dit nie?

BULLETIN

Ikonies, is dit nie?

NUUSBULLETIN: 4 NOVEMBER 2020

Goeiemôre!

Gister was 'n besonders goeie dag vir die Vrye Weekblad-span. Nadat Anneliese Burgess in gisteroggend se nuusbrief (https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2020-11-03-kameraadskap-dis-ons-ding/) lesers genooi het om 'n #kameraadskapintekening te borg vir iemand wat nie tans die intekengeld kan bybring nie, is ons deur omgee en kameraderie oorweldig.

Anneliese laat weet dat sy so gou moontlik al die kamerade persoonlik sal bedank, sy het net 'n blaaskans nodig om haar storie vir Vrydag se uitgawe klaar te skryf en die “papierwerk" agtermekaar te kry. Ons is onkant gevang deur julle vrygewigheid, en oneindig dankbaar daarvoor...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X