Kameraadskap, dis ons ding.

BULLETIN

Kameraadskap, dis ons ding.

NUUSBULLETIN: 03 NOVEMBER 2020

Goeiemôre liewe vriende

My gunstelingwoord in Engels is “kindness".

Ek kon nog nooit 'n Afrikaanse woord kry wat presies of reg in die holtes van die Engelse woord val nie. Maande gelede het ek 'n onderhoud gedoen met Mbali Ntuli (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2020-03-05-mbali-ntuli-vreeslose-jong-vuurvreter-wat-da-aan-die-brand-wil-blaas/) – die vrou wat haar naam in die leierskapsring gegooi het vir die DA-leierskap (en toe verloor het). Wat my so van haar beïndruk het, was dat sy “kindness" sentraal tot haar leierskapsfilosofie gestel het. In die plastiekwêreld van die politiek was dit vir my nogal radikaal...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.