Oor vetkoeke wat hulself bak, sekslose skermflerries en die...

BULLETIN

Oor vetkoeke wat hulself bak, sekslose skermflerries en die gehalte van straaltjies

NUUSBULLETIN: 5 NOVEMBER 2020

EK weet nie of “goeiemôre" 'n gepaste groet is om die dag mee te begin nie, maar what the hell. Wat anders sal mens nou sê?

Alles is ook deesdae onseker. Hoe meer inligting ons het, hoe minder weet ons hoeveel ons daarvan kan glo. Vir elke “feit" wat op dié of daai media deur een of ander kommentator aan ons voorgehou word, is daar iemand wat presies die teenoorgestelde verkondig, en met net soveel passie en oorgawe.

“This is a monumental moment in this election. Possibly. Or it could be," sê 'n knaap op CNN gistermiddag nadat hy ons opgewonde gewys het op die soveelste betekenislose stukkie inligting oor die stemtellery in Minnesota. Oomblikke later word die monumentale oomblik verdring deur die nuutste weergawe van “Trump falsely claims that …"..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.