’n Gatslag vir goedkoop populisme

BULLETIN

’n Gatslag vir goedkoop populisme

NUUSBULLETIN: 9 NOVEMBER 2020

Goeiemôre

My sterkste reaksie op die nederlaag wat Donald Trump in die Amerikaanse verkiesing gely het, is dit: Mag dit vir goedkoop populisme oral ter wêreld 'n slag wees. 

Trump is 'n verskynsel waaroor historici oor 'n honderd jaar nog gaan skryf. 'n Kru, narsistiese eiendomsmagnaat en realiteitstelevisiester wat elke konvensie en protokol in die wêreld se mees invloedryke demokrasie by die venster uitgegooi en soos 'n koning probeer regeer het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X