Ons het krieket gebreek (al weer)

BULLETIN

Ons het krieket gebreek (al weer)

NUUSBULLETIN: 12 NOVEMBER 2020

10 NOVEMBER 1991 was een van die belangrikste dae van my lewe. 

Dit was die dag waarop Suid-Afrika sy eerste internasionale eendagwedstryd gespeel het: ons uiteindelike hertoetrede tot internasionale krieket. 

Die wedstryd was in Eden Gardens in Kolkata teen 'n formidabele Indiese span wat onder andere Sachin Tendulkar en Manoj Prabhakar ingesluit het. Maar dit het my min gepla. Ek was voor die TV (tydsverskil en skooldag wat voorlê ten spyt) om Kepler Wessels te sien. Hy het natuurlik nie teleurgestel nie (dit was in die dae voor sy eindelose, vervelige geblok in toetse) en ons het gewen. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.