SPEK EN EIERS | Reis saam, drink saam, kook saam, lees saam. ...

BULLETIN

SPEK EN EIERS | Reis saam, drink saam, kook saam, lees saam. #Sondagsake

NUUSBULLETIN: 15 NOVEMBER 2020

Goeiemôre

Aangesien ons Sondagbrief ons koeitjies-en-kalfies-geselsbrief is, mag ek mos weer praat oor kos? En boeke. 

Gereelde lesers sal teen hierdie tyd weet dat ek bietjie van 'n kookboek-obsessie het. My familie praat van 'n “ernstige afwyking" en op ons familie-WhatsApp-groep word daar nogal baie skelm foto’s gepos van my met 'n neus in 'n boek, van nóg 'n boek, of van hopies boeke wat oral in die huis gestapel staan met hutsmerke soos #disorder, #hiergaatonsalweer of #MammaIsMal...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X