Oom Cyril, gee ons tog asseblief iets meer as beige ...

BULLETIN

Oom Cyril, gee ons tog asseblief iets meer as beige komitee-gravy as jy weer met ons praat

NUUSBULLETIN: 17 NOVEMBER 2020

Goeiemôre

Ek het vir byna 'n dekade as 'n kommunikasiekonsultant gewerk. Dit was die ham-dekade in my joernalistiek-toebroodjie – tussen die SAUK-jare en Vrye Weekblad.

Ek bly passievol daaroor. Goeie, eerlike kommunikasie klink maklik, maar dit is eintlik vrek moeilik – veral in die regering, waar ek 'n groot deel van my ham-dekade gekonsulteer het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X