Goeiemôre!
As mens in 'n woonstel woon, leer ek die afgelope ses weke, moet jy sowaar jou naaste liefhê soos jouself. Hulle is soveel nader as wat jy verwag het.
Nie nader soos in Woodstock se skakelhuise nie. 'n Muur is een ding, 'n vloer is 'n ander ding, veral as dit kom by die papierdun houtvloere van 'n erfernisgebou. ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.