Oor Ivanka, Princess Nut Nut, ’n vuilbek-slonsgat en ander ...

BULLETIN

Oor Ivanka, Princess Nut Nut, ’n vuilbek-slonsgat en ander rykgatte

NUUSBULLETIN: 19 NOVEMBER

Goeiemore!

'n Sjarmante jong Suid-Afrikaanse vrou – haar vele talente sluit in dat sy musikaal begaafd en intimiderend slim is – gee privaat onderrig aan die kinders van 'n baie ou en skatryk familie hier naby my, net oor die grens in Kent. (Naby bloot in geografiese terme, moet ek byvoeg. Hulle kon net sowel op 'n fantasie-planeet met 'n naam soos Trumpania gewoon het.)

Die onderwyseres is hoogs professioneel en verklap geen geheime nie. In die stratosfeer waarin sy beweeg, vra die mees gesogte private en persoonlike leermeesters immers tot 'n duisend pond 'n uur om bloubloedjies in topskole te kry. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X