Saterdag se stories | Ses binne 60 minute

BULLETIN

Saterdag se stories | Ses binne 60 minute

NUUSBULLETIN: 28 NOVEMBER 2020

Goeiemôre!

Vrye Weekblad se spesiale Black Friday-aanbod geld nog tot Maandag. Daardeur kan nuwe intekenare vir drie maande volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud kry teen slegs R50 per maand.

Pensioenarisse vaar nog beter: Nuwe intekenare ouer as 60 betaal slegs R40 per maand vir drie maande, waarna die normale tarief geld. En neem dit maar van hierdie “pensioenaris" – 'n volle maand se Vrye Weekblad-inhoud is beslis meer werd as die twee koppies koffie wat jy andersins met daardie geld sou kon koop. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X