ANC-leierskap moet Lesufi voor stok kry

BULLETIN

ANC-leierskap moet Lesufi voor stok kry

NUUSBULLETIN: 30 NOVEMBER 2020

DIE geloofwaardigheid van en openbare respek vir die regstelsel is net so belangrik as wat die onafhanklikheid en funksionaliteit van die regbank is. Dit is hoekom die tendensie van politieke figure wat regters en landdroste se integriteit aanval so gevaarlik is.

Dit is deesdae ’n byna algemene verskynsel om ’n hof of ’n regter te beledig of van politieke of rassevooroordeel te beskuldig as jy nie met ’n uitspraak saamstem nie.

Die jongste voorbeeld van dié ondermyning van die reg is die Gautengse LUR Panyaza Lesufi, ’n baie senior ANC-politikus...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X