Te oud? Dis mos snert, man.

BULLETIN

Te oud? Dis mos snert, man.

NUUSBULLETIN: 2 DESEMBER 2020

Goeiemôre!

Die beginsel van willekeurige onbekwaamheid is uiters bevrydend wanneer mens dit eers onder die knie kry. Dit beteken dat jy iets nie kán doen nie, nie wíl doen nie, en gevolglik nie wil leer hóé om te doen nie – soos byvoorbeeld om ’n skottelgoedwasmasjien te pak, mayonnaise van scratch te maak of jou eie belastingopgawe te doen.

Dis nie iets wat jou lewe meer sinvol of plesierig maak nie, en sodra jy dit verklaar tot ’n veld van willekeurige onbekwaamheid (VWO), kan jy dit eenvoudig op jou lysie doodtrek sonder om ooit weer skuldig te voel daaroor...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X