Die ANC-getroues en die Trump-trompoppies

BULLETIN

Die ANC-getroues en die Trump-trompoppies

NUUSBULLETIN: 7 DESEMBER 2020

Goeiemôre!

Hoeveel keer het ek en jy al gelees, veral op sosiale media, oor hoe domonnosel die tipiese Suid-Afrikaanse kieser is om keer op keer vir die ANC te stem, al maak die party ook hoe droog?

Dié soort opmerking word gewoonlik met 'n half-verskuilde (soms openlike) rassistiese toon gemaak. Die subteks is omtrent altyd: Te veel swart Suid-Afrikaners (“Afrika”) is nie gereed vir 'n Westerse-styl-demokrasie nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X