Goeiemôre
Saterdae is vir my loshande die beste dag in die week. Dit is tussen die Vrydag-asemhaal en Sondag-blues. Die een dag in die week waarin ek iewers in die dag die Sondag-nuusbrief moet skryf – en toe vergeet ek gister geheel en al daarvan.
Die bure het ons genooi vir drankies op hulle stoep. Ek het voorgestel ek maak vir ons mojito's. Ek het bosse kruisement gepluk in my tuin, en die bottel wit rum in die mandjie ingepak, met lemmetjies wat vandag om een of ander rede beskikbaar was by die Spar. ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.