’n Aanlyn klas oor aanlyn geletterdheid: Oefen jou klikke!

BULLETIN

’n Aanlyn klas oor aanlyn geletterdheid: Oefen jou klikke!

NUUSBULLETIN: 8 DESEMBER 2020

Goeiemôre, vriende

Vanoggend se nuusbrief is eintlik 'n aanlyn klas oor aanlyn lees. Almal wat gemaklik aan Vrye Weekblad, en ander aanlyn publikasies, op hulle rekenaars, tablette en selfone lees, word vandag uit die klas verskoon ... 

Ek sal die eerste persoon wees wat erken dat ek daardie oorskakeling van 'n papierkoerant of tydskrif moeilik gedoen het. Ek hou van hoe papier voel. Ek hou van die mooi uitleg wat 'n papierbladsy toelaat. Ek sien steeds uit na my weeklikse Time, asook die maandelikse Vanity Fair, Saveur en Bon Appetit wat (gewoonlik baie laat) van Amerika in my posbus plop. Daar is darem niks lekkerders nie as om 'n vet, krakerige Financial Times van hoek tot kant te verorber. Ek bly ook oneindig jaloers op ons kollega Adri Kotzé in Londen wat naweke een van daardie wonderlike Britse Sondagkoerante met hulle wonderlike bylaes kan lees...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X