Iets stroperigs oor vriendskap

BULLETIN

Iets stroperigs oor vriendskap

NUUSBULLETIN: 9 DESEMBER 2020

Goeiemôre!

’n Paar weke gelede reageer iemand op my storie oor sekslose huwelike (https://www.vryeweekblad.com/gesondheid-en-omgewing/2020-11-05-die-verlate-eiland-van-n-sekslose-huwelik/) met ’n verwysing na die slotparagrawe van Gabriel García Márquez se Love in the Time of Cholera. Ek het nie die boek byderhand nie, so gaan soek daarna op die internet, en beland op talle ompaaie.

“Oumense, tussen ander oumense, is nie so oud nie,” skryf Márquez onder meer...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.