’n Aandoenlike meermin bo-aan die storietoring

BULLETIN

’n Aandoenlike meermin bo-aan die storietoring

NUUSBULLETIN: 16 DESEMBER 2020

Goeiemôre!

Hierdie is my laaste brief van die jaar – en so dankbaar as wat ek vir ’n paar weke vakansie is, is ek vanjaar bo alles dankbaar vir werk.

As mens in die joernalistiek werk, was jy vanjaar gelukkig as jou publikasie nie teen Augustus van die digitale of winkelrak verdwyn het nie. As jy as vryskutskrywer jou brood verdien, was opdragte so skaars soos broodmeel teen April. Dis opwindend dat minstens drie nuwe plaaslike tydskrifte sover uit die as van 2020 verrys het, want al is hulle nie al drie my soort leesstof nie, beteken dit dat meer storievertellers steeds plek het om hulle stories te vertel, en hopelik ook huurgeld, kosgeld en skoolgeld...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X