Pampoenbier, ’n skouspelagtige huiskonsert en die drama van misdaad

BULLETIN

Pampoenbier, ’n skouspelagtige huiskonsert en die drama van misdaad

NUUSBULLETIN: 20 DESEMBER 2020

Goeimôre, kamerade

Dit is die tweede laaste Sondag van die jaar. Om my is al hoe meer mense besig om Covid-19 te kry. Die tweede golf hier in die Oos-Kaap is regtig op ons. Ek sien en voel dit in die daglikse aankondigings van nog mense wat ek ken wat die siekte opdoen. Dit is nou nie meer die uitsondering nie.

Ons het gister druk gewerk aan ons laaste uitgawe van die jaar wat eerskomende Woensdag, die 23ste, sal verskyn. Ek skryf 'n stuk oor hoe ek hierdie jaar geleer het om te huil – en ook om nie meer skaam te voel daaroor nie. Kom ons wees nou maar eerlik, hierdie was die allerverskriklikste jaar. Ek luister gister hoe die polisiehelikopters hier oor ons verlate strande patrollie vlieg en ek weet nie regtig wat om te voel nie. Aan die een kant voel ek woede (want, hoekom? Hier is nie mense nie), maar aan die ander kant voel ek verwarring en selfs 'n bietjie dankbaarheid (dat ons 'n regering het wat genoeg omgee)...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.