Dié beker sal ook verbygaan

BULLETIN

Dié beker sal ook verbygaan

NUUSBULLETIN: 21 DESEMBER 2020

Goeiedag, vriende

Die land met myns insiens die mees sinryke nasionale motto is Lesotho: Khotso, pule, nala. Vrede, reën, voorspoed.

Ek is hieraan herinner toe ek gister in Landbouweekblad lees die weerkenners voorspel 50mm of meer reën vir Noordwes, die Vrystaat, Gauteng, Limpopo en Mpumalanga die volgende twee weke. Selfs die Kalahari en dele van die Noord-Kaap kan reën verwag...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X