Geseënde feestyd van ons aan julle

BULLETIN

Geseënde feestyd van ons aan julle

NUUSBULLETIN: 22 DESEMBER 2020

Goeiemôre, liewe vriende

Vandag is my laaste brief vir 2020 voor ons span 'n ruskansie neem.


Ons sal vandag die laaste verstellings doen aan ons lekkerlees-feesuitgawe wat môre (Woensdag) in plaas van Vrydag verskyn. En dan skop ons weer in die eerste week van Januarie in – die eerste uitgawe van 2021 sal op 8 Januarie verskyn. Daar sal ook tussen nou en 3 Januarie geen daaglikse nuusbriewe wees nie – julle gaan nie lus wees vir lees nie, en ons gaan vir die eerste keer in 'n jaar 'n paar dae af hê. Ek kan nie wag nie – die stapel boeke langs my bed raak al hoe hoër...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X