Goeiedag, liewe vriende
Ons kernspan het vanoggend op die eerste redaksionele vergadering van die jaar 'n lekker gesprek gehad oor hoe ons die Vrye Weekblad- aanbieding in 2021 kan verdiep.
Een van die interessante besprekingspunte was die sielkundige skuif wat by ons almal gebeur het tydens die 10 lang maande van die Covid-inperking. Om in 'n wêreld met 'n konstante bedreiging te leef het ons lonte korter laat brand...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.