Die Russiese opmars, Cyril se Thabo-oomblik en die sheriff wat ...

DONDERDAG MET WILLEM KEMPEN

Die Russiese opmars, Cyril se Thabo-oomblik en die sheriff wat wil skop-skiet-en-donner

NUUSBULLETIN: 7 JANUARIE 2021

Dagsê!

Chris Munnion, wat vir meer as twee dekades The Daily Telegraph se Afrika-korrespondent was, vertel in sy uitstekende boek Banana Sunday die staaltjie van die Britse skrywer Frederick Forsyth wat as jong man 'n onervare verslaggewer vir die nuusagentskap Reuters in die destydse Oos-Berlyn was.

Een aand ry Forsyth huis toe, so loop die storie, en bevind homself skielik tussen 'n klomp Sowjet-tenks, ander pantservoertuie en troepedraers  in Karl Marx-Allee. Hy haas hom toe na sy teleksmasjien (google dit as jy nie weet wat dit is nie) en file 'n storietjie met 'n beskrywing van presies wat hy gesien het, plus 'n “interpreterende" paragraaf waarin hy sy vermoede laat blyk dat die Russe op die punt was om op Wes-Berlyn toe te slaan...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X