Ons moet begin om ’n post-ANC-Suid-Afrika te verbeel

MAANDAG MET MAX

Ons moet begin om ’n post-ANC-Suid-Afrika te verbeel

NUUSBULLETIN: 11 JANUARIE 2021

Goeiedag vriende

8 Januarie is al 'n halwe eeu lank 'n belangrike dag vir die ANC: die herdenking van sy stigting in Bloemfontein in 1912.

Ek het in 1984 die eerste keer dié viering in Lusaka (die ANC se hoofkwartiere in ballingskap) bygewoon en weer die daaropvolgende twee jaar. Dit is waar ek die eerste keer vir OR Tambo en jonger leiers soos Thabo Mbeki en Pallo Jordan ontmoet het. (Ek het in 1985 selfs 'n geheime boodskap van Mbeki aan Van Zyl Slabbert teruggesmokkel.)..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X