Die Vogue-voorblad en die visepresident se tekkies

WOENSDAG MET ANNELIZE VISSER

Die Vogue-voorblad en die visepresident se tekkies

NUUSBULLETIN: 13 JANUARIE 2021

Goeiemôre!

Die storie wat ek hier gaan vertel, strek nie tot my eer nie.

Nat agter die ore werk ek in die 80's op die kunsblaaie van ’n Engelse dagblad, en word na die destydse Nico Malan-teaterkompleks gestuur vir ’n onderhoud met die ballerina Phyllis Spira, ’n heldin uit my kinderdae. Sy is nie baie geselserig nie, waarsku die kunsredakteur Derek Wilson my, en stel voor dat ek die lêer met knipsels oor haar loopbaan uit die koerant se biblioteek ter aansporing saamneem...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.