Stap as meditasie: ’n lieflike geskenk vir die siel

DINSDAG MET ANNELIESE BURGESS

Stap as meditasie: ’n lieflike geskenk vir die siel

NUUSBULLETIN: 12 JANUARIE 2021

Goeiemôre, liewe vriende

My grootste prestasie in 2020 was dat ek geleer het om te stap. Nie die een-voet-voor-die-ander-tipe-stap nie (daarin is ek nog altyd redelik gekonfyt) maar stap as meditasie, stap as kopskoonmaak, stap as terapie.

Ek het al jare die boek van die Viëtnamese meditasiemeester en Boeddhiste-monnik Thich Nhat Hanh oor stap as meditasie op my boekrak, maar dit was eers diep in die inperking dat ek dit vir die eerste keer in jare weer gelees het. In hierdie kort video (https://www.youtube.com/watch?v=QdO1vZJgUu0) verduidelik hy dat soos jy loop jy jou moet verbeel dat jy “vrede, rustigheid en geluk op die grond afstempel". ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X