Konsternasie oor die Deense Jan die willeman se onbeheerbare...

DONDERDAG MET ADRI

Konsternasie oor die Deense Jan die willeman se onbeheerbare verlengstuk

NUUSBULLETIN: 14 JANUARIE 2021

Goeiemôre!

Jan Penisman het nie net die langste penis in die wêreld nie, hy het 'n merkwaardige penis in elke sin van die woord met haas bonatuurlike magte: Dit (hy?) kan petrol op die braaivleisvuur gooi, help om met 'n trop honde te stap, 'n stoof optel, teken, 'n vlag hys, roomys steel, leeus tem en reddingsoperasies doen. Dit laat Jan ook soos 'n helikopter vlieg. En hy kan pluimbal met homself speel.

Maar die  onbeheerbare, bedrywige en slangagtige verlengstuk kry die middeljarige en degerige Jan, soos te verwagte, dikwels in die moeilikheid met sy streke – en dié toevallige ongeluksvoël het nou ook op heel voorspelbare wyse vir 'n hele herrie gesorg wat van Kopenhagen tot Londen en Los Angeles gedebatteer en ontleed word...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.