Die droëbek-seisoen is op ons

BULLETIN

Die droëbek-seisoen is op ons

NUUSBULLETIN: 17 JANUARIE 2021

Goeie Sondagmôre!

In ons drankkabinet is daar is een bottel wyn oor, net-net 'n halwe borrel jenewer en 'n bottel vodka wat ek 'n paar weke gelede op aanbeveling van 'n vriendin met vars gemmer en sitroengras gegeur het. Ons staan beslis einde se kant toe aan die skemerkelkie-front, en ek het dus met baie groot belangstelling aan hierdie week se zero-alkohol- aflewering van #Dopbedonnerd gelees.

(Onthou om te klik op die onderstreepte opskrif om by die storie uit te kom.)..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X