Ons het ’n Solidariteit en AfriForum vir álle Suid-Afrikaners ...

MAANDAG MET MAX

Ons het ’n Solidariteit en AfriForum vir álle Suid-Afrikaners nodig

NUUSBULLETIN: 18 JANUARIE 2021

Goeiedag vriende

Tyd vir my om te bieg.

Ek was baie skepties oor die Solidariteit-beweging se veldtog om mense te mobiliseer om goed vir hulle self te doen waar die staat misluk. Ek het steeds vrae oor die beweging se “voorkeurdorpe” waar daar groot konsentrasies wit Afrikaners woon en ek dink die Vryheidsfront Plus se omhelsing van die idee van ’n onafhanklike Wes-Kaap (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2020-11-26-politieke-notaboek-volkstaat-onder-tafelberg-en-die-vf-minus-se-penarie/) is opportunisties, onwerkbaar en onwenslik...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X