Versigtig vir ou koeie uit die sloot

WOENSDAG MET ANNELIZE

Versigtig vir ou koeie uit die sloot

NUUSBULLETIN: 20 JANUARIE 2021

Goeiemôre!

Dis goeie raad om, voordat jy saam met ’n paar duisend oproerige vriende ’n openbare gebou bestorm, seker te maak dat daar nie kwaaivriendskap tussen jou en jou eks bestaan nie. As dinge nog krap tussen julle, moet jy verkieslik by binnelandse terreur verby hou, veral as die moontlikheid bestaan dat beeldmateriaal van jou patriotiese optrede wyd en syd uitgesaai gaan word.

Twee mense het die afgelope week dié les te laat geleer...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X