Saterdag se stories | Ses binne 60 minute

BULLETIN

Saterdag se stories | Ses binne 60 minute

NUUSBULLETIN: 23 JANUARIE 2021

Goeiemôre liewe vriende

Ek kyk vanoggend met verlangende oë na die blou strook hier vanaf my stoep. Aan die Wildekus is ons geseënd met leë strande. Letterlik. As jy jou strand reg kies, kan jy vir kilometers stap met net die beroemde Oos-Kaapse strandbeeste wat plek-plek lê en sonbaai. 

Ons naweek-rituele sluit gewoonlik sulke strandstappe in. (Ek wou sê stappies, maar toe voel ek baie selfbewus ná Madeleine Barnard se storie in hierdie week se uitgawe oor ons voorliefde vir afkortinkies. Kyk by nommer 5 hier onder.)..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X