Woede is ’n spansport

BULLETIN

Woede is ’n spansport

NUUSBULLETIN: 24 JANUARIE 2021

Goeiemôre!

“Jou probleem,” sê ’n man op ’n dag vir my toe ons op ’n punt verskil, “is dat jy nooit spansport gespeel het nie.”

Dis nie heeltemal waar nie. In die 70’s het ek gereeld op linkervleuel uitgedraf vir die Hoërskool Tygerberg se heel laaste hokkiespan. ’n Paar jaar later aan die Universiteit van Kaapstad het ek in my pre-feministiese era by die trompoppies aangesluit en, al kan mens dit seker nie ’n sport noem nie, kan ek jou verseker dat om bene en arms in gelid te skop en swaai ’n bepaalde soort samehorigheid verg...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X