Die natuur haat stofsuiers, prostitute by die dorpsput en die...

DONDERDAG MET WILLEM

Die natuur haat stofsuiers, prostitute by die dorpsput en die Mobutu van Nkandla

NUUSBULLETIN: 28 JANUARIE 2021

Dagsê!

In een van my gunstelinge onder Gary Larson se talryke vlymskerp cartoons stap ’n vrou met ’n stofsuier in ’n voetpaadjie deur die bos terwyl ’n kraai haar stip dophou. “The woods were dark and foreboding, and Alice sensed that sinister eyes were watching her every step. Worst of all, she knew that Nature abhorred a vacuum.”

Ek dink hieraan terwyl ek die afgelope week wonder waarom daar so min energie van owerheidskant is om ons pad uit die donker Covid-bos te probeer vind. Oral in gesprekke hoor ek mense worstel met oplossings, maar van die regering en die wetenskaplikes kom net redes waarom iets nié gedoen moet word nie: Dié is nog nie goedgekeur nie, daai sal jou breinskade gee, dié is bedoel vir perde, daai is heeltemal nutteloos...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.