Goeiedag liewe leser
Ek moet bieg oor iets. Ek het gistermiddag in my baaibroek gaan visvang. En ek het per ongeluk in die sloep beland om agter die vis aan te swem wat van my hoek afgegeglip het.
Daar was geen ander hengelaars op die strand nie. Ek mag môre miskien weer bietjie my lyn gaan probeer natmaak ... ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.