Die Covid-denkfoute wat ons (selfs die versigtigstes onder...

DINSDAG MET ANNELIESE BURGESS

Die Covid-denkfoute wat ons (selfs die versigtigstes onder ons) steeds maak

NUUSBULLETIN: 2 FEBRUARIE 2021

Goeiemôre liewe vriende

Ons is nou al almal al gesout in die basiese gesonde-verstand-reëls vir die lewe onder Covid. En tog hoor mens oor en oor van mense wat Covid kry en “geen idee” het hoe hulle dit gekry het nie. Hulle dra maskers, hulle bly meestal by die huis, hulle was gereeld hande en dra saniteerder oral saam met hulle rond en kuier net buite ... (basies, ek).

En tog weet ons dat daar altyd 'n kans is dat die virus op 'n manier deur selfs die beste skanse gaan dring – want dit is wat 'n virus doen: Dit soek binnekom-plek. En terwyl ons almal moet aangaan met die lewe en niemand hulleself in 'n tronk kan toesluit nie, moet ons ook ons gesonde-verstand-reëls aanpas soos wat ons meer te wete kom oor hoe die virus slimmer raak...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.