Kom ons praat en skryf oor die liefde

WOENSDAG MET ANNELIZE VISSER

Kom ons praat en skryf oor die liefde

NUUSBULLETIN: 3 FEBRUARIE 2021

Goeiemôre!

In die toekoms sal daar geen liefdesbriewe wees nie, is die gedagte wat my hier vroeg in Februarie tref, met Valentynsdag op die horison en al die verwagtinge en teleurstelling en die soetsappige snert wat daarmee saamgaan.

Net WhatsApp-boodskappe met hartjie-emoji's, en niemand gaan ’n bundel dáárvan uitgee sodat ons almal oor die skouers kan lees van mense wat hulle liefde aan mekaar verwoord het nie, dalk selfs hier en daar ’n sin steel as ons eie harte vol is maar ons woorde tekort skiet...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.