Korrupsie, teenstand en ’n nuwe wind wat (miskien) waai

DINSDAG MET ANNELIESE

Korrupsie, teenstand en ’n nuwe wind wat (miskien) waai

NUUSBULLETIN: 9 FEBRUARIE 2021

Goeiemôre, liewe vriende

Die afgelope naweek maal vier stories in my kop (eintlik is hulle uiteindelik dieselfde storie, maar ek moet altyd die woorde skryf om die drade bymekaar te kry).

Voor ek daarby uitkom, wil ek julle wat in die diaspora woon, uitnooi om vir ons te skryf. Ons wil graag een keer per maand ons Notisies uit die Klubhuis wy aan stories van mense wat oorsee woon. Vertel ons bietjie oor hoekom julle Suid-Afrika verlaat het, wat lekker is oor julle nuwe tuiste en wat julle mis van die huis. Vertel sommer net die storie oor julle lewe. Stuur julle bydraes aan adrikotze@vryeweekblad.com (mailto:adrikotze@vryeweekblad.com)...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X