Riglyne vir ’n geslaagde teepartytjie

WOENSDAG MET ANNELIZE

Riglyne vir ’n geslaagde teepartytjie

NUUSBULLETIN: 10 FEBRUARIE 2021

Goeiemôre!

Noudat teepartytjies oral in die nuus is, het mens sommer self lus om die goeie teeservies uit te pak en by die tuisnywerheid langs te ry vir laagkoek, rolkoek en ’n paar dosyn worsrolletjies.

’n Middagtee sal dit moet wees, soos in Victoriaanse tye toe die Hertogin van Bedford gereeld in die laat middag ’n insinking beleef het en haarself in haar boudoir met ’n pot tee en ’n bord lekkergoed gelawe het tot etenstyd...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X