Die Afrikaanse diaspora kan ’n bate wees

MAANDAG MET MAX

Die Afrikaanse diaspora kan ’n bate wees

NUUSBRIEF: 15 FEBRUARIE 2021

Goeiedag vriende

Vier van my broers- en susterskinders woon en werk in die buiteland: Finland, Kanada, Nieu-Seeland en Australië. My vrou se broer en sy gesin woon in New York en haar susterskind in Thailand.

Die meeste van ons het familielede, vriende of kennisse wat buite Suid-Afrika woon en werk...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X