Bosveldmense, seemense en topofilie

DINSDAG MET ANNELIESE

Bosveldmense, seemense en topofilie

NUUSBRIEF: 16 FEBRUARIE 2021

Goeiemôre

Ek gesels nou die dag met Mboneni, 'n vriend van my wat in Gauteng woon, oor sy liefde vir die Bosveld. Hy gebruik enige verskoning om in die Krugerwildtuin te kom – dit vul hom met 'n “onverklaarbare vreugde", sê hy: die reuke, die klanke, die kleure, die gevoel van kalmte en gelukkigheid; “sommer net alles" van die bos. 

As ek moes kies tussen 'n woeste stuk bosveld met krokodilriviere en 'n verlate, wilde strand met nguni-beeste, kies ek elke keer die strand. Mboneni sê weer die see roer hom nie soos 'n stil Bosveldnag met 'n eindelose hemel nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X