Vat so, Le Corbusier!

BULLETIN

Vat so, Le Corbusier!

NUUSBRIEF: 17 FEBRUARIE 2021

Goeiemôre!

Soms hoor mens ’n storie wat jou verbeelding só aangryp dat jy verder moet gaan grawe. So ’n storie vertel Magriet Theron my verlede week toe ek met haar en haar man, Albertus van Wyk, gaan gesels oor hulle vintage-winkel, Huisraad Modern (https://www.vryeweekblad.com/lewenstyl-en-kos/2021-02-11-die-hart-van-huisraad/).

Magriet en ek ly klaarblyklik aan dieselfde soort nuuskierigheid, en toe ’n uitsonderlike vertrekskerm in ’n rekwisietewinkel ’n tyd terug haar oog tref, het sy die herkoms gaan naspoor en op die storie van Eileen Gray en Le Corbusier afgekom...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X