Kom ons hou by die feite

MAANDAG MET MAX

Kom ons hou by die feite

Nuusbulletin: 22 Februarie 2021

Goeiemôre vriende (en ander lesers)

'n Ingeligte openbare mening, waar die meeste kiesers/burgers hulle oordeel op feite eerder as skinder, propaganda of samesweringsteorieë baseer, is noodsaaklik vir ’n suksesvolle demokrasie.

Tydens die meer primitiewe eras van ons spesie was dit baie moeilik vir mense om hulle eie inligting in te samel. Ons voorsate was van die heersende elite en die hoëpriesters vir kennis van hulle omgewing afhanklik. Onderdanigheid was die maatstaf vir ’n stabiele gemeenskap en bygelowigheid het geseëvier...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.